Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


28°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


27°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 78%

Dinsdag


25°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 63%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Nuusflitse
Iran hang vrou wat vermeende verkragter vermoor Winter gaan swaar wees in Oekraïne, waarsku VN TB Joshua skenk begrafnisgeld TLC haal Honey Boo Boo van die lug Tweejarige sterf in Mali weens Ebola Twee vas ná Kagiso-rooftog Busongeluk in Nepal eis 14 Wapendepot van IS in Irak vernietig Polisie in New York met 'n byl aangeval Dokter vas nadat vrou op operasietafel sterf Ebola laat gesondheidswerker na Ivoorkus vlug Gasontploffing in Pole eis drie gesinslede Ebola: Japan se Clever-maatskappy skenk ‘slim’ gesigsmaskers Indië beskerm vlermuise teen vuurwerk Plaasaanval: Seun hardloop 3 km om hulp te soek Derek Swemmer verlaat Kovsies Kernkrag: SA en Rusland ontmoet in Drakensberge ‘Fotobom bom Collins-woordeboek’ Japanse staatslui gebruik departementsgeld in seksklub Rowers blaas kitsbank op, vlug met geld Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk
Nuus

Olie van gestrande vragskip verwyder

Deur sapa Woensdag 14 Augustus 2013 11:38 vm.

Die Kiani Satu. Foto Argief

KAAPSTAD. – Die Suid-Afrikaanse Maritieme-veiligheidsowerheid gaan helikopters gebruik om olie van 'n gestrande vragskip te verwyder.
Die Kiani Satu is sedert verlede Donderdag net buite die Goukamma-natuurreservaat by Buffelsbaai gestrand.
Daar word gate in die tenks geboor om die olie te verwyder. Omdat dit byna 'n week lank nie verhit is nie, sal die olie waarskynlik in plastiektenks geplaas word en met helikopters van die skip af verwyder word, sê kapt. Nigel Campbell, woordvoerder van die veiligheidsowerheid.
Volgens Campbell vorder die span goed in sy pogings om die skip weer vlot te maak, maar swak weerstoestande vertraag die proses.
Ses kenners is op die skip waar hulle die toerusting wat gebruik word om die skip te sleep, monitor.