07 Julie 06:38
14°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 14°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 71%

Woensdag


15°C / 13°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 86%

Donderdag


16°C / 12°C

Wind 12km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Vrydag


17°C / 13°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Saterdag


15°C / 13°C

Wind 30km/h


Reënval 12mm


Humiditeit 89%

Sondag


14°C / 10°C

Wind 31km/h


Reënval 13mm


Humiditeit 75%

Nuus

Owerhede spook steeds om vragskip vlot te maak

Woensdag 14 Augustus 2013 08:05
GEORGE. – “Dit is nie so eenvoudig soos om ’n motor uit modder te sleep nie,” het kapt. Nigel Campbell van die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid (Samsa) gesê.
Dit was nadat twee pogings om die Duitse vragskip die Kiani Satu vlot te maak, misluk het. Met Dinsdagoggend se bergingspoging is die boeg van die skip sowat 10° seewarts gedraai, en met Dinsdagaand se poging nog 13°, berig Die Burger.
Die skip is sedert verlede Donderdag net buite die Goukamma-natuurreservaat by Buffelsbaai gestrand. “Die rede hoekom ons hom nog nie kon uitsleep nie, is omdat die deining nie so hoog was soos belowe nie,” het Campbell gisteraand gesê. “Skepe wes van ons het laat weet dit styg aan hulle kant, so ons hoop dit is op pad.”
Die span spring Woensdagoggend om 06:00 weer aan die werk betyds vir hoogwater.