Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Saterdag


30°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Sondag


29°C / 17°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


34°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 26%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.7mm


Humiditeit 58%

Nuus

Samesprekings oor Petros se kontrak afgehandel

Deur sapa Woensdag 14 Augustus 2013 10:27
JOHANNESBURG. – Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het samesprekings oor sy kontrak met die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Mzwandile Petros, afgehandel, het Phiyega se woordvoerder in 'n verklaring gesê.
"Sy [Phiyega] het onderneem om die kwessie voor die einde van die maand met die publiek te bespreek."
Petros, wat sewe jaar  provinsiale kommissaris van die Wes-Kaap was en byna drie jaar in sy huidige pos, se kontrak verstryk op 15 Augustus.