Kaapstad Verander Area

Vandag


26°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Vrydag


28°C / 17°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Saterdag


25°C / 15°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Sondag


28°C / 15°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Dinsdag


25°C / 15°C

Wind 26km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 49%

Nuus

Ses in hof oor moord op Bethulie-egpaar

Woensdag 14 Augustus 2013 10:49
BETHULIE. – Ses verdagtes het in die hof verskyn ná die moord op ’n bejaarde egpaar van Bethulie. Die saak sal waarskynlik later vanjaar na ’n hoër hof oorgeplaas word.
Die verdagtes, onder wie vier minderjariges, word onder meer aangekla van moord nadat Gordon en Lorraine Adams in Februarie vanjaar in hul huis beroof en vermoor is, berig OFM.
Twee van die minderjariges tussen 15 en 18 jaar oud, Tshepo Ramatlama en Sphiwe Sakman, staan tereg op aanklagte van moord, huisbraak en motordiefstal.