Kaapstad Verander Area

Vandag


26°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sondag


26°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 67%

Maandag


23°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 45km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Woensdag


25°C / 16°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Nuusflitse
Vrou sterf toe vragmotor op haar motor rol ‘Ebola-chaos’ by Beitbrug Man vas wat huishulp aanrand Man aangekeer wat katte vir dwelmsmokkelary gebruik Universiteite breek bande met Bill Cosby Dief steel lykswa met lyk steeds binne in Matriekmeisie gee geboorte voor skool, los glo baba Seun op soek ná wolkbreuk Hoë risiko vir beurtkrag dié naweek Kaapse man steek glo vrou in Auckland dood 'Pop trek Steve Hofmeyr se toutjies' Brit onder 5 wat sterf in Afganistan-bomaanval Man gevonnis vir dubbele moord in Beaufort-Wes Mandela se dood in Desember herdenk Lewe glo te moeilik: 98-jarige skiet homself en vrou Skoon oudit vir Gautrein Nog swaar reën vir Gauteng voorspel Burgermeestersdrama in Mokopane: SAPD ontplooi Kapenaar moor glo gewese vrou in Nieu-Seeland Wladimir Poetin se bankier deur interpol gesoek Dominee spontaan toegejuig toe kerk se ligte aangaan Grapjas se optrede het Steve Hofmeyr diep seergemaak Jacob Zuma se mond gesnoer toe hy oor ANC wou praat China: 26 sterf in brand by steenkoolmyn IS ‘mees brutale bedreiging nog’ – Angela Merkel Steve Hofmeyr: Konsert glo R5 miljoen kwyt Man urineer in vliegtuig se gang Grypdief laat spaander met handsak, R5 000 Opgekapte lyk in Kampsbaai gevind Gedwonge verhuising staar advokate in die gesig Man ontevrede oor vroue-universiteite Seun kan nie matriek voltooi weens aanranding Boksombende help vir Blikkies met heupvervangings 'Eenhoring' kry groot belangstelling Munisipale Eskom-skuld buite beheer
Nuus

Sky News-kameraman sterf in Egipte

Woensdag 14 Augustus 2013 3:29 nm.
LONDEN. - ’n Kameraman van Sky News is Woensdagoggend in Egipte doodgeskiet toe die polisie betogers in die hoofstad, Kaïro, uiteengejaag het, het dié nuuskanaal berig.
Mick Deane het 15 jaar vir Sky gewerk en was eers in Washington en toe in Jerusalem gestasioneer.
Hy was deel van Sky se nuusspan wat die geweld in Kaïro gedek het. 
Die res van die groep is nie beseer nie.
Minstens 43 mense is in Woensdag se geweld dood toe die polisie betogers wat hul steun aan pres. Mohamed Moersi toesê, uiteengejaag het.
’n Korrespondent van die nuusagentskap AFP het die lyke in ’n tydelike lykhuis by die Rabaa al-Adawiya-kamp in Kaïro, Egipte, getel en gesê die slagoffers het waarskynlik aan skietwonde beswyk.
 
Die korrespondent sê daar is geen vroue of kinders onder die oorledenes nie. 
Moersi is verlede maand in ’n staatsgreep ontsetel nadat grootskaalse betogings teen sy bewind gehou is. 
Sy omverwerping het tot hernieude geweld gelei, wat reeds talle sterftes tot gevolg gehad het. Hy is sedertdien nie in die openbaar gesien nie.