02 September 10:33
12°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 12°C

Wind 30km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 68%

Donderdag


18°C / 12°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 69%

Vrydag


18°C / 13°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 66%

Saterdag


22°C / 14°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 56%

Sondag


21°C / 15°C

Wind 31km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 63%

Maandag


16°C / 13°C

Wind 28km/h


Reënval 9mm


Humiditeit 89%

Nuus

Bradley Manning pleit om genade

Deur sapa-ap, afp Donderdag 15 Augustus 2013 11:22
FORT MEADE. – Die Amerikaanse soldaat Bradley Manning het die VSA om verskoning gevra toe hy gedurende sy vonnisoplegging in die getuiebank verskyn het. 
Hy het ook gepleit dat die regter hom genadig sal wees en die geleentheid gee om te studeer en ’n produktiewe burger te wees. 
Manning (25) is vroeër skuldig bevind aan spioenasie nadat hy duisende geklassifiseerde dokumente laat uitlek het. 
Die soldaat is egter vrygespreek op die aanklag dat hy met die vyand saamgewerk het en kan tot 90 jaar tronkstraf opgelê word.
Die Nobelprys-komitee is vroeër oorval deur versoeke om die soldaat met die gesogte prys vir vrede te vereer. 
Die versoekskrif wat aan die komitee oorhandig is, bevat meer as 100 000 handtekeninge.
Die komitee het egter beklemtoon dat petisies nie hul besluite beïnvloed nie.