Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Vrydag


24°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


28°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Maandag


23°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Dinsdag


19°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 82%

Nuusflitse
Vulkaan: skokkende tonele begroet reddingwerkers ‘Ierse soldate amper nakend’ Australië gekap oor sluiers in parlement Steve sê hoekom hy Stem sing Ebola: VSA soek mense wat met pasiënt in aanraking was Man ernstig beseer in haai-aanval NFL steier onder insidente van geweld Twee dood toe taxi omslaan Stortvloed rou riool sorg vir chaos Vrou byna meegesleur toe riooltenk ontplof Ontbinde lyk in tas gevind Trein tref bakkie, bestuurder oorleef Drie sterf in KZN-ongeluk Ontploffing ruk Spaanse stadsaal Spesiale verslag: Te wreed vir woorde? Man in hof oor 'dwelmstrooitjies' Talle sterf in Siriese ontploffings Lyk van vermiste Britse meisie moontlik gevind Man ná 12 dae in grot gered Drie dood in haarsalon-ontploffing 'Organisasies ontbloot foutlyne in volk' - Koos Kombuis Japan se blitstrein word 50 Treinongeluk in Indië eis 12 Vulkaan: Dodetal in Japan styg steeds WWF: Mens het een en 'n half aarde nodig Joost en All Blacks ontmoet wéér ‘Vyfsterhotel’ brand in Mongolië Britse toeris glo twee keer verkrag voor moord Skole in Japan kry bomdreigement Thailand oorweeg ID-armbande vir toeriste iPhone 6 nou te koop in China Man vuur skoot by Ethiopiese ambassade Kankerdokter vas ná sy minnaar vergiftig Stop betogings, vra Hongkong-hoof Nóg 'n vulkaanuitbarsting dreig in Japan Turkye deur mortiere getref Egpaar kry lewenslank vir dierevideo’s Lufthansa-vlieëniers gaan Dinsdag wéér staak Viëtnam lê beslag op 40 kg se ivoor Ebola: Australië stuur nie dokters nie Vulkaan: Nog lyke van berg gebring Minnares kruip weg vir vrou, val na dood NK-ongeluk: Dodetal styg VSA-dokter blootgestel aan ebola Seun (15) doodgeskiet
Nuus

Christchurch rig karton-katedraal op

Deur sapa-afp Donderdag 15 Augustus 2013 12:00 nm.
WELLINGTON. – Christchurch se karton-katedraal is pas geopen, wat die Neo-Gotiese struktuur vervang wat in 2011 in ’n verwoestende aardbewing in puin gelê is. 
Dié innoverende struktuur word beskou as ’n reuse-mylpaal in dié Nieu-Seelandse stad se herstel van die skudding wat 6,3 gemeet het. Die ramp het 185 mense se lewens geëis. 
“Die ou katedraal het die stad in soveel maniere gesimboliseer en ons dink hierdie katedraal is ’n simbool dat die stad heringedeel en herbou is,” het ’n amptenaar aan AFP gesê. 
“Die gemeenskap het weer ’n katedraal. Dis ’n plek waar mense in stilte kan nadink... en ’n plek waar konserte en kunsuitstallings gehou kan word.”  
Volgens berigte is die katedraal uit kartonbuise met ’n deursnee van 600 mm gebou en met waterdigte poli-uretaan en brandvertragers bedek. 
Die gebou het plek vir 700 mense.