Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 13°C

Wind 27km/h


Reënval 2.9mm


Humiditeit 58%

Vrydag


23°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Sondag


27°C / 17°C

Wind 28km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 53%

Maandag


19°C / 14°C

Wind 26km/h


Reënval 33.9mm


Humiditeit 90%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 0.7mm


Humiditeit 78%

Nuusflitse
Klimmer sterf op Nepal-berg Eerste renoster in Etosha gestroop Taxi-eienaar doodgeskiet in Jhb-middestad Werkloosheid hier om te bly Twee mans aangekeer ná skietvoorval Toeristemoord: Mianmar-verdagtes gaan weer getoets word Duitse toeris dood in Australiese park gekry Vodacom: Klante se besonderhede glo bekendgemaak Ebola: Verpleegster in VSA weier kwarantyn Vermeende ontvoerder van meisie (13) vandag in hof Nóg bewyse dat Ellen Tshabalala jok oor graad Gesteelde skape in vrou se slaapkamer gevind Fransman sterf ná 56 sopies 14 dood, 300 vermis ná grondstorting in Sri Lanka ​Kommer oor TB en diabetes-epidemie Kiwi's gaan stem oor nuwe vlag ​Rusland bied hulp aan na vuurpyl-ontploffing ​VN aanvaar resolusie oor Kuba Hoogswanger Thandi Bocibo by hospitaal weggewys Vermiste Casandra Lottering (13) is gevind Die Leeu, die Jakkals en die Perske maak musiek Wilde sampioene maak gesin siek Ebola: Switsers sê ja vir eksperimentele entstof Sanger Bobby beroof Kroonprinses Masako hou eerste banket in 11 jaar Kambodja: Broers sterf in handgranaatontploffing Tienerseun vas wat kleuter glo verkrag, vermoor Chinese toeriste in Durban-ongeluk beseer Oscar Pistorius: 4 gronde vir appèl Wes-Kaap: Alan Winde wil grondhervorming aanpak Senzo Meyiwa: Gemeenskap moet die polisie help Seepunt: Telkom Direct is beroof Tweede tienermeisie sterf ná skietvoorval by skool 'Hiernamaals is te voorskriftelik' Regter maak prostituut stil in Dewani-saak Thailand gooi seksofferhande weg Senzo Meyiwa se moordenaars steeds op vrye voet Marcia Strassman sterf aan borskanker Demetri Catrakilis deel sy wenresep Noordwes: Boere skiet plaasaanvallers dood
Nuus

Honderde polisiebeamptes het kriminele rekords

Donderdag 15 Augustus 2013 10:04 vm.
JOHANNESBURG. – LP's is woedend omdat dit tot 'n jaar kan neem om sowat 1 500 polisiebeamptes te identifiseer wat skuldig bevind is aan ernstige misdade.
Dié inligting is bekend gemaak nadat Nathi Mthethwa, minister van polisie, gevra het vir 'n oudit, berig Eyewitness News.
Mthethwa het in Julie bekend gemaak dat 1 448 polisielede veroordeel is vir misdade, insluitend moord, verkragting, roof, diefstal en korrupsie.
Polisiebeamptes met kriminele rekords sluit in 'n major-generaal, 10 brigadiere, 21 kolonels, 10 majore, 43 luitenant-kolonels, 163 kapteine en 84 luitenante.
Die minister het gevra vir swaarder vonnisse vir beamptes wat die wet oortree.
LP's het gehoor dat 306 van die beamptes by die polisie aangesluit het, ten spyte daarvan dat hulle reeds kriminele rekords het.
Meer as 1 000 van die beamptes is veroordeel terwyl hulle in diens was van die polisiediens.
"Dit is alles deel van die foute wat ons in die ou stelsel raakgesien het. Ons is besig om dit te hersien om te verseker dat ons meer effektiewe stelsels het," het Nkrumah Mazibuko, die polisie se adjunkkommissaris van menslike hulpbronne, gesê.