Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 16°C

Wind 20km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 61%

Saterdag


25°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Sondag


26°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Maandag


24°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 64%

Dinsdag


23°C / 16°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Woensdag


25°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Nuusflitse
Vrou sterf toe vragmotor op haar motor rol ‘Ebola-chaos’ by Beitbrug Man vas wat huishulp aanrand Man aangekeer wat katte vir dwelmsmokkelary gebruik Universiteite breek bande met Bill Cosby Dief steel lykswa met lyk steeds binne in Matriekmeisie gee geboorte voor skool, los glo baba Seun op soek ná wolkbreuk Hoë risiko vir beurtkrag dié naweek Kaapse man steek glo vrou in Auckland dood 'Pop trek Steve Hofmeyr se toutjies' Brit onder 5 wat sterf in Afganistan-bomaanval Man gevonnis vir dubbele moord in Beaufort-Wes Mandela se dood in Desember herdenk Lewe glo te moeilik: 98-jarige skiet homself en vrou Skoon oudit vir Gautrein Nog swaar reën vir Gauteng voorspel Burgermeestersdrama in Mokopane: SAPD ontplooi Kapenaar moor glo gewese vrou in Nieu-Seeland Wladimir Poetin se bankier deur interpol gesoek Dominee spontaan toegejuig toe kerk se ligte aangaan Grapjas se optrede het Steve Hofmeyr diep seergemaak Jacob Zuma se mond gesnoer toe hy oor ANC wou praat China: 26 sterf in brand by steenkoolmyn IS ‘mees brutale bedreiging nog’ – Angela Merkel Steve Hofmeyr: Konsert glo R5 miljoen kwyt Man urineer in vliegtuig se gang Grypdief laat spaander met handsak, R5 000 Opgekapte lyk in Kampsbaai gevind Gedwonge verhuising staar advokate in die gesig Man ontevrede oor vroue-universiteite Seun kan nie matriek voltooi weens aanranding Boksombende help vir Blikkies met heupvervangings 'Eenhoring' kry groot belangstelling Munisipale Eskom-skuld buite beheer
Nuus

Man vandag in hof oor Ceres-verkragtings

Donderdag 15 Augustus 2013 9:16 vm.
KAAPSTAD. – 'n Man is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van 'n vier maande oue baba en sewejarige seun in Ceres.
Eyewitness News berig die verdagte, wat glo 'n plaaswerker in die Ceres-gebied is, sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn.
Die kinders is verlede week op ’n plaas buite Ceres ontvoer terwyl hul ouers geslaap het en in die wingerde verkrag.
Lt.kol André Traut, polisiewoordvoerder, het aan die radiostasie gesê 'n 25-jarige aangehou as 'n verdagte in die saak. Die man staan tereg op twee aanklagte van verkragting.
'n 32-jarige verdagte is vroeër in hegtenis geneem, maar hy is later vrygelaat omdat hy nie met die saak verbind kon word nie. 
Intussen berig Die Burger dat die baba Donderdag haar vyfde rekonstruktiewe operasie ondergaan.
’n Woordvoerder van die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement, Faiza Steyn, het Woensdaggesê die baba is in ’n stabiele toestand. Sy word in die Rooi Kruis-kinderhospitaal in Mowbray behandel.
“Sy is van die hoësorgeenheid na ’n gewone saal verskuif en dokters hou haar vordering dop.”