07 Julie 10:55
15°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 15°C

Wind 30km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 68%

Woensdag


15°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 86%

Donderdag


16°C / 12°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 80%

Vrydag


17°C / 13°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Saterdag


15°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 12mm


Humiditeit 89%

Sondag


14°C / 12°C

Wind 35km/h


Reënval 11mm


Humiditeit 71%

Nuus

Man verdwyn in Vaalrivier

Deur sapa Donderdag 15 Augustus 2013 12:45
JOHANNESBURG. – ’n Man het in die Vaalrivier in Delportshoop verdwyn, het paramedici in die Noord-Kaap Donderdag gesê.
Twee mans het Woensdagmiddag in die rivier geswem, maar slegs een man (19) het die rivierwal bereik, het ER24 in ’n verklaring gesê.
“Hy was eers nie seker of sy vriend iewers anders heen gewem het nie, maar het toe die nooddienste ontbied.”
Die 19-jarige man is op die toneel teen verkluiming behandel en is na ’n nabygeleë hospitaal geneem.
Die polisie en reddingspanne het teen Woensdagaand nog nie die ander man gevind nie.
Die soektog na sy lyk is Donderdagoggend voortgesit.