26 Mei 05:34
14°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 14°C

Wind 29km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 89%

Woensdag


17°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Donderdag


16°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 6mm


Humiditeit 91%

Vrydag


17°C / 14°C

Wind 33km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 86%

Saterdag


16°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 85%

Sondag


16°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 74%

Nuus

Meisie (10) sterf op pad skool toe

Deur sapa Donderdag 15 Augustus 2013 12:40
JOHANNESBURG. – ’n Tienjarige meisie het gesterf nadat sy probeer het om Clareweg in Durban oor te steek, het paramedici gesê.
Chris Botha, woordvoerder van Netcare, het gesê sy was op pad skool toe toe ’n motor haar omstreeks 07:30 getref het.
Sy is na ’n hospitaal geneem en het met haar aankoms daar gesterf.
Die besonderhede rondom die ongeluk word deur die polisie ondersoek.