Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 15°C

Wind 31km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 67%

Vrydag


23°C / 15°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Saterdag


25°C / 15°C

Wind 38km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Dinsdag


24°C / 17°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Nuusflitse
Vry word op Zimbabwe-kampus verbied KZN: Vrou sterf in tref-en-trap-ongeluk Oscar: Belastingbetalers gaan opdok OB benodig R64 miljoen Gat in staat se sak kan tot hoër belasting lei Mthembu steeds in intensiewe sorg – ANC Man tronk toe wat stiefdogter verkrag Nene: Staat se gordel sal styf ingetrek word Man sterf toe hy van afleweringsvoertuig val Senzo Mchunu se vrou moet uit pos bedank - IVP Snik, gemmerkoekies word geslagloos Indonesië onderskep Australiese vliegtuig Duitsland stuur tieners terug wat glo by IS wou aan sluit KZN-mans lank tronk toe vir verkragting Kerkramp: Suid-Afrikaners se lyke steeds nie terug nie Heyns-moordsaak: Broer gaan dalk teen broer getuig SOE: Wil nie Nkandla-eis instel teen Jacob Zuma Oscar Pistorius: Eerste dag in die tronk Bloemfonteiners is ongesond, Kapenaars gesond Joodse mans ontevrede oor vroue-advertensies 5 jaar vir Pistorius Wraak-porno: Facebook moet IP-adresse verskaf Neusselle laat verlamde man wéér loop Oscar se beproewing sal nóóit verby wees nie - Aimée Bejaarde egpaar al vier keer beroof Oscar de la Renta sterf Weduwee onthul hoe PW nee sê vir staatshulp Panda's gee bewaarder grys hare Vier mans vas ná suuraanvalle op vroue Seun kritiek ná partytjie-verkragting WGO verklaar Nigerië Ebola-vry Britse toeristemoord: Verdagtes glo fisiek mishandel Japan: Twee vroueministers bedank weens korrupsie Indiese marathon ontaard in klug China skenk voedsel vir Ebola-lande Somerset-Wes: Vroue-rower skiet wag JZ: Waarom kritiek oor Nkandla - wat van PW? Texas: Ebola-personeel hoor vandag
Nuus

Oud-leerling kry R23,5 milj. ná val

Deur sapa Donderdag 15 Augustus 2013 11:13 vm.
JOHANNESBURG. – Die Pretoriase hooggeregshof het die Gautengse LUR vir onderwys beveel om R23,5 miljoen in skadevergoeding aan ’n regter se seun te betaal.
Die 23-jarige Christian Rabie het veelvuldige beserings opgedoen toe hy 10 jaar gelede tydens ’n speletjie by die skool sy skedel gekraak het, berig The Star.
Regter Piet Koen is ingeroep om die besluit hoeveel aan Rabie toegeken moet word.
Koen het gesê ’n trustfonds moet gestig word om die geld te administreer.
Rabie, die seun van regter Pierre Rabie van die Pretoriase hooggeregshof, is beseer tydens ’n speletjie waartydens ouer seuns die jonger kinders in ’n krieketnet gegooi het. Rabie is tydens pouse op 31 Julie 2003 in die lug gegooi en het geval.
Die hof het vroeër beslis die departement van onderwys is verantwoordelik vir die skade.
Die departement het in 2008 teen die beslissing geappelleer, maar die hof het die appèl verwerp en gesê Rabie was nie volwasse genoeg om te besef dat hy kan seerkry nie.
Rabie is nou ’n regstudent aan Unisa.