Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Saterdag


29°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Sondag


28°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Maandag


32°C / 18°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 30%

Dinsdag


31°C / 16°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Nuus

Tsvangirai sleep kieskommisie hof toe

Deur sapa-ap Donderdag 15 Augustus 2013 14:23

Morgan Tsvangirai Foto: AP

HARARE. – Prokureurs vir Zimbabwe se opposisieleier sê hulle het ’n hofaansoek ingedien in ’n poging om die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) te dwing om die volle besonderhede van dié land se omstrede verkiesing op 31 Julie vry te stel.
Die uitgaande premier, Morgan Tsvangirai, eis dat die OVK gelas word om sowel die geverifieerde stemme in elke distrik as ’n afskrif van kieslyste wat by al 9 000 stembusse gebruik is, beskikbaar te stel.
Tsvangirai se prokureur, Lewis Uriri, het gesê regter Chinembiri Bhunu het die aansoek laat Woensdag aangehoor, maar geen onmiddellike beslissing gemaak nie.
Tsvangirai beweer dat grootskaalse knoeiery op 31 Julie plaasgevind het vir pres. Robert Mugabe om met 61% van die stemme as wenner verklaar te word.