25 Mei 07:11
15°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 24km/h


Reënval 3.8mm


Humiditeit 81%

Woensdag


21°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Donderdag


22°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Vrydag


18°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 12.4mm


Humiditeit 76%

Saterdag


18°C / 11°C

Wind 22km/h


Reënval 1.1mm


Humiditeit 83%

Nuus

Vloede: Kaapstad bestee R2 miljoen in twee dae

Deur sapa Donderdag 15 Augustus 2013 07:46
KAAPSTAD. – Die stad Kaapstad se rampbestuureenheid het reeds meer as R2 miljoen bestee om inwoners te help wat deur swaar reën en koue weerstoestande ontwrig is.
"Maatskaplike verligting in die vorm van komberse, warm maaltye, kospakkies en benodighede vir babas is die afgelope twee dae aan 12 560 individue van 2 781 huishoudings oorhanding," het Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder, in 'n verklaring gesê.
Gebiede wat geraak is, is Atlantis, Bishop Lavis, Kruispad, Delft, Gordonsbaai, Guguletu, Khayelitsha, Kraaifontein en Valhalla Park.
"Nog reën word die res van die week verwag wat vloede in die Skiereiland en ander dele van die provinsie kan veroorsaak," het Solomons-Johannes gesê.