Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 58%

Maandag


25°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 62%

Vrydag


24°C / 17°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Nuus

Wêreld verwelkom nuwe soogdier-spesie

Donderdag 15 Augustus 2013 5:00 nm.

Navorsers in Washington het Donderdag die seldsame ontdekking van 'n nuwe soogdier-spesie, die olinguito, aangekondig. Foto: AP

WASHINGTON. – Navorsers in Washington het Donderdag die seldsame ontdekking van ’n nuwe soogdier-spesie aangekondig.
Die diertjie is so groot soos ’n wasbeer en word ’n olinguito (o-lin-djié-toe) genoem.
’n Navorser van die Smithsonian-instituut het gesê die soogdier woon in die bergagtige woude van Equador en Colombia waar dit snags van boom tot boom spring.
Die olinguito vreet vrugte en weeg ongeveer 1 kg. 
Een van hulle het eens in die nasionale dieretuin in Washington gewoon waar dit verwar is met ’n ander spesie.