29 Julie 15:31
11°C / 13°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


13°C / 11°C

Wind 29km/h


Reënval 24mm


Humiditeit 68%

Vrydag


13°C / 10°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 58%

Saterdag


16°C / 9°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 53%

Sondag


19°C / 12°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 47%

Maandag


19°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 56%

Dinsdag


14°C / 12°C

Wind 23km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 92%

Nuus

Zuma vra kalmte voor Marikana-herdenking

Donderdag 15 Augustus 2013 08:50

Pres. Jacob Zuma Foto: Argief

JOHANNESBURG. – Pres. Jacob Zuma het 'n beroep op kalmte gedoen op die vooraand van die eerste herdenking van die Marikana-tragedie. 
Die voorval waarin 34 werkers by die Lonmin platinnum-myn in Mariana in Noordwes deur die polisie tydens 'n onbeskermde staking doodgeskiet is, word Vrydag herdenk, berig RSG.
Zuma sê die voorval was tragies en 'n hartseer lewensverlies wat nie herhaal kan word nie. 
Die voorval het wyd uiteenlopende reaksie uitgelok en 'n kommissie van ondersoek onder voorsitterskap van oud-regter Ian Farlam is op die been gebring om dit te ondersoek. 
Zuma het ook 'n beroep gedoen op eenheid in die mynbedryf sodat werkers en bestuur sonder vrees kan werk.