Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 54%

Sondag


23°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 56%

Maandag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


23°C / 15°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 2.5mm


Humiditeit 68%

Nuus

Bedrieërs teiken motorhandelaars in Pta

Deur sapa Vrydag 16 Augustus 2013 7:49 vm.
JOHANNESBURG. – Die polisie in Pretoria ondersoek 'n slenter deur bedrieërs wat hulle as tweedehandse motorverkoopsmanne voordoen.
Kapt. Collette Weilbach, polisiewoordvoerder, het Donderdag gesê vyf sake word by die Villieria-, Pretoria-Sentraal en Sinoville-polisiekantore ondersoek.
Die bedrieërs wag by die motorhandelaars en oortuig potensiële kopers om geld aan hulle te gee in ruil vir afslag op die motor waarin hulle belangstel.
Weilbach het voornemende kopers aangeraai om direk met die handelaars in verbinding te tree om te verseker die transaksie is wettig.