Kaapstad Verander Area

Vandag


26°C / 17°C

Wind 27km/h


Reënval 0.7mm


Humiditeit 59%

Dinsdag


26°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Woensdag


32°C / 18°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Donderdag


33°C / 18°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Vrydag


25°C / 19°C

Wind 23km/h


Reënval 0.8mm


Humiditeit 56%

Saterdag


25°C / 15°C

Wind 34km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 47%

Nuus

Duisende geraak deur Kaapse stormweer

Vrydag 16 Augustus 2013 10:10
KAAPSTAD. – Minstens 50 000 mense word geraak deur die swaar reën en stormweer wat in die Kaapse Skiereiland voorkom.
Volgens die Stad Kaapstad is minstens 11 000 huishoudings, hoofsaaklik op die Kaapse Vlake, onder water, berig die radiostasie RSG.
Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder van die Stad Kaapstad se rampbestuursentrum, sê bykomende personeel is ontplooi om in die oorstroomde gebiede te help. Philippi, Nyanga en Kruispad word die ergste geraak.
Die stad het vroeër vandeesweek gesê hy het reeds R2 miljoen bestee om inwoners te help wat deur die eendeweer geraak is.