Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Vrydag


24°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


28°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Maandag


23°C / 13°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Dinsdag


19°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 82%

Nuus

Duisende verwag by Marikana-herdenking

Vrydag 16 Augustus 2013 6:44 vm.
JOHANNESBURG. – Duisende mense word Vrydag verwag by herdenkingsdienste op die koppie by Lonmin se Marikana-myn, waar 34 mynwerkers presies 'n jaar gelede gesterf het. 
Vakbonde het AMCU se uitnodiging om deel te neem 'n koue skouer gegee, berig RSG.
 Pres. Jacob Zuma het die land gevra om 16 Augustus as 'n dag van gebed en verootmoediging te beskou. 
Die NUM en Solidariteit gaan nie deelneem nie.
 Solidariteit se adjunk-hoofsekretaris, Gideon du Plessis, sê sy vakbond is nie bereid om die verhoog met Lonmin te deel nie. 
Die Metodiste Kerk van Suid-Afrika sê intussen geleenthede om die slagting te herdenk, moet met waardigheid plaasvind. Biskop Ziphozile Siwa sê die onderskeie seremonies wat gehou word mag nie politieke ondertone hê nie. Siwa het ook 'n pleidooi gelewer vir finansiële ondersteuning vir die Marikana kommissie.