Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 58%

Maandag


25°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Dinsdag


24°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Donderdag


25°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 62%

Vrydag


24°C / 17°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Nuus

Lyke uit duikboot verwyder ná ontploffing

Deur ap Vrydag 16 Augustus 2013 9:06 vm.
MOEMBAI. – Die Indiese vloot het Vrydag gesê duikers het die eerste twee lyke uit 'n duikboot verwyder wat vroeër vandeesweek ontplof en gesink het.
Altesaam 18 bemanningslede was aan boord toe die dieselaangedrewe duikboot vroeg Woensdagoggend in ‘n Moembaise skeepswerf gesink het.
Die voorste gedeelte van die duikboot is in die brand verwoes en duikers probeer water uit verskillende dele pomp.
"Twee lyke is gevind en die soektog na nog lyke duur voort," het P.V.S. Satish, woordvoerder van die vloot, gesê.
'n Ondersoek is aan die gang om vas te stel wat die ontploffing veroorsaak het.