Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 14°C

Wind 19km/h


Reënval 8.9mm


Humiditeit 74%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 63%

Saterdag


25°C / 17°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Maandag


24°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 63%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 41km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Nuusflitse
Dominee spontaan toegejuig toe kerk se ligte aangaan Grapjas se optrede het Steve Hofmeyr diep seergemaak Jacob Zuma se mond gesnoer toe hy oor ANC wou praat China: 26 sterf in brand by steenkoolmyn IS ‘mees brutale bedreiging nog’ – Angela Merkel Steve Hofmeyr: Konsert glo R5 miljoen kwyt Man urineer in vliegtuig se gang Grypdief laat spaander met handsak, R5 000 Opgekapte lyk in Kampsbaai gevind Gedwonge verhuising staar advokate in die gesig Man ontevrede oor vroue-universiteite Seun kan nie matriek voltooi weens aanranding Boksombende help vir Blikkies met heupvervangings 'Eenhoring' kry groot belangstelling Munisipale Eskom-skuld buite beheer Eerste Italianer met Ebola ‘is stabiel’ Vermeende kaper geskiet, gewond Bomaanvalle in Nigerië eis minstens 45 Woonstelgebou stort ineen - 10 dood Pta-man skiet homself EFF-tugverslag dalk oorweeg Polisieman vas wat bewysstukke in barrakke bêre Kiesers begin stem in die Himalayas Hof bevind man is dalk ná dekades in tronk onskuldig Ferguson: Geweldpleging ná jurie besluit om polisieman nie te vervolg Don Steenkamp word weg van ander jeugdiges aangehou Julius Malema en wag in onderonsie Drie soldate in Kiëf doodgeskiet Bejaarde man vas ná hy tik smokkel Vier vas wat veiligheidsbeamptes beroof Anti-Israel groepe wil meer SA winkels boikot Sterker rand gaan petrolprys laat daal Staat se saak berus op sameswering - Dewani-advokaat O, wee ...hier kom die reën alweer Grusame vrouemoord: Bankier kan verrigtinge volg Pta-meisie hang haarself Bom by vlugbaltoernooi eis 45 Ouers verloor twee seuns in minder as 'n maand Foutiewe kragopwekker lei glo tot baba se dood Limpopo: OG het in April gewaarsku oor skolekos
Nuus

Nóg aanklagte kom teen Oscar

Vrydag 16 Augustus 2013 10:46 vm.

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius. Foto: Argief

KAAPSTAD. – Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal teregstaan op twee bykomende aanklagte wanneer hy Maandag in die hof verskyn.
Die eerste aanklag hou verband met 'n voorval waarin Pistorius in Januarie per ongeluk 'n skoot in 'n besige restaurant in Melrose Arch in Johannesburg afgevuur en 'n vriend se voet rakelings gemis het, berig die eNCA-nuuskanaal.
Die koeël het byna die voet van Kevin Lerena, 'n bokser en gemeenskaplike vriend van Pistorius en Reeva Steenkamp, getref.
Jason Loupis, bestuurder van die restaurant Tashas in Melrose Arch, het vroeër aan Beeld gesê ’n klag is nooit by die polisie ingedien nie.
In die tweede voorval het hy 'n skoot deur 'n motor se sondak afgevuur, oomblikke nadat hy deur metropolisiebeamptes in Gauteng afgetrek is.
Pistorius word daarvan beskuldig dat hy Steenkamp op Valentynsdag vanjaar in sy huis doodgeskiet het. Hy sal nou ook teregstaan op twee aanklagte dat hy 'n vuurwapen roekeloos in 'n openbare plek afgevuur het.