Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Dinsdag


27°C / 17°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Woensdag


27°C / 17°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Vrydag


26°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Saterdag


27°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Nuus

Oud-tenniskampioen in hof oor seksuele mishandeling

Deur sapa Vrydag 16 Augustus 2013 6:42 vm.
JOHANNESBURG. – Die voormalige tenniskampioen Bob Hewitt sal na verwagting Vrydag in die Boksburg-landdroshof verskyn oor bewerings van seksuele mishandeling.
Die Associated Press (AP) het in Junie berig dat die nasionale vervolgingsgesag op 15 Junie 'n dagvaarding aan Hewitt beteken het.
Phindi Louw, woordvoerder van die NVG, het vroeër gesê Hewitt sal in kennis gestel word van die aanklagte wanneer hy in die hof verskyn.
Vier Suid-Afrikaanse vroue wat in die 1980’s en 1990’s as jong meisies deur die 73-jarige afgerig is, beweer die Australiër het hulle seksueel mishandel.