Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Saterdag


27°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Sondag


23°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 74%

Maandag


26°C / 17°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Dinsdag


27°C / 17°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Woensdag


24°C / 16°C

Wind 21km/h


Reënval 6.7mm


Humiditeit 68%

Nuus

Plaaswerker in hof oor Ceres-verkragtings

Vrydag 16 Augustus 2013 11:24 vm.
KAAPSTAD. – Die plaaswerker wat daarvan beskuldig word dat hy ’n vier maande oue baba en ’n sewejarige seun verkrag het, het Vrydag vlugtig in die Ceres-landdroshof verskyn.
Die 25-jarige man staan tereg op aanklagte van verkragting en ontvoering nadat hy na bewering op 3 Augustus die kinders ontvoer en in die wingerde verkrag het, berig Eyewitness News.
Hy het om regshulp aansoek gedoen en die landdros het aan hom verduidelik dat hy om borgtog kan aansoek doen.
Volgens die radiostasie sal ’n uitkenningsparade binnekort gehou word.
Die saak is tot 23 Augustus uitgestel.