02 Augustus 10:17
13°C / 19°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


19°C / 13°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 49%

Maandag


17°C / 13°C

Wind 38km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 71%

Dinsdag


16°C / 13°C

Wind 34km/h


Reënval 9mm


Humiditeit 82%

Woensdag


16°C / 12°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 55%

Vrydag


18°C / 12°C

Wind 8km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 61%

Nuus

Talle beseer ná 'n ontploffing by vuurwerke-fees

Deur afp Vrydag 16 Augustus 2013 10:09
TOKIO. – 'n 13-jarige seun is in 'n kritieke toestand en nog 58 mense is beseer ná 'n ontploffing by 'n vuurwerke-fees in Japan.
Owerhede in Kioto het gesê 19 mense het ernstige beserings opgedoen, het die Kyodo News-agentskap berig.
Die ontploffing het Donderdagaand plaasgevind kort voor die begin van die fees, wat op die wal van die Yura-rivier in Foekoesjima gehou is.
Plaaslike brandbestryders het gesê silinders met hoogs plofbare propaangas wat deur stalletjie-eienaars gebruik is, is dalk die oorsaak van die ontploffing. 
Die jaarlikse fees, wat verlede jaar meer as 110 000 toeskouers gelok het, is gevolglik gekanselleer.