Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 14°C

Wind 20km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 51%

Sondag


22°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 62%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 51%

Dinsdag


24°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Woensdag


24°C / 17°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Donderdag


24°C / 17°C

Wind 19km/h


Reënval 2.1mm


Humiditeit 68%

Nuus

Vermiste polisieman se lyk gevind

Deur sapa Vrydag 16 Augustus 2013 2:01 nm.
JOHANNESBURG. – Die lyk van ’n 36-jarige polisiebeampte wat as vermis aangemeld is, is gevind, het die polise in die Oos-Kaap Vrydag gesê.
Brig. Marinda Mills, ’n polisiewoordvoerder, het gesê die polisiebeampte se lyk is Donderdag omstreeks 23:30 tussen Motherwell en Uitenhage in sy motor gevind. Hy het veelvuldige wonde gehad.
“ ’n Paar meter ver van die voertuig het die polisie nóg ’n man met steekwonde gevind. Hy is na ’n hospitaal geneem.”
Die polisie wou nie sê in watter man die hospitaal die man behandel word nie, omdat sy lewe dalk in gevaar kan wees.