Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 3.6mm


Humiditeit 46%

Sondag


29°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Maandag


33°C / 18°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 26%

Dinsdag


28°C / 19°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Woensdag


25°C / 17°C

Wind 41km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Donderdag


31°C / 17°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 41%

Nuus

Vier in hof oor gru-moord op apteker

Vrydag 16 Augustus 2013 07:53

Vivien Ponté Foto: Verskaf

JOHANNESBURG. – Vier mans sal na verwagting Vrydag in die Heilbron-landdroshof verskyn in verband met die moord op 'n apteker van Oranjeville.
Peter Kareli, Vrystaatse polisiewoordvoerder, sê die verdagtes is in hul huise in die Metsimaholo-township buite die dorp aangekeer nadat die stasiekommissaris 'n wenk van die gemeenskap ontvang het, berig OFM.
Die verdagtes het Vivien Ponté na bewering Sondagnag in haar slaapkamer vermoor en die kamer aan die brand gesteek.
Ponté was 'n apteker wat in Johannesburg in 'n mediese laboratorium werksaam was. Sy was ongetroud en het geen kinders gehad nie.
 Die verdagtes het waardevolle items uit Ponté se huis in hul besit gehad.