25 Mei 21:31
14°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 14°C

Wind 28km/h


Reënval 3mm


Humiditeit 91%

Woensdag


17°C / 14°C

Wind 24km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Donderdag


17°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 85%

Vrydag


16°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 5mm


Humiditeit 89%

Saterdag


17°C / 14°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 75%

Sondag


16°C / 15°C

Wind 20km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Nuus

Vrou sterf toe boom op motor val

Vrydag 16 Augustus 2013 16:33
JOHANNESBURG. – ’n Vrou is Vrydag in ’n fratsongeluk in Roodepoort in die weste van Johannesburg dood toe ’n boom op haar motor geval en haar in die voertuig vasgekeer het, het paramedici gesê.
“Dit wil voorkom asof ’n veldbrand in die gebied veroorsaak het dat die boom se onderkant begin brand en dit toe omgeval het,” het Vanessa Jackson, woordvoerder vir ER24-nooddienste, gesê.
“Sy is uit die motor gehaal en paramedici het haar behandel, maar die vrou is op die toneel dood verklaar,” aldus Jackson.