Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 40%

Woensdag


23°C / 12°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Donderdag


26°C / 13°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 36%

Vrydag


29°C / 13°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Saterdag


23°C / 12°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Sondag


25°C / 12°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Nuus

Bekende joernalis David Frost sterf

Deur the independent Sondag 01 September 2013 12:55

LONDEN. - Die wêreldbekende joernalis en uitsaaier Sir David Frost is gisteraand aan ‘n hartaanval dood. Hy was 74 jaar oud.

Sy familie sê hy was aan boord die Queen Elizabeth om ‘n toespraak te lewer.

Frost het bekendheid verwerf nadat hy die voormalige president van die VSA Richard Nixon in 'n reeks onderhoude oor die kole gehaal het.

Die fliek Frost/Nixon is op sy lewe en spesifiek hierdie onderhoude gebaseer.

Geen verdere inligting is in hierdie stadium bekend nie.