Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Vrydag


24°C / 14°C

Wind 31km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Saterdag


26°C / 15°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Sondag


28°C / 17°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


24°C / 13°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Dinsdag


18°C / 11°C

Wind 24km/h


Reënval 1.9mm


Humiditeit 76%

Nuus

Egipte: Onluste eis nog lewens

Deur sapa-afp Sondag 01 September 2013 10:27 vm.

KAÏRO. - Vyf burgerlikes is die naweek dood toe teenstanders en ondersteuners van die ontsetelde Egiptiese president, Mohamed Morsi, in verskeie stede slaags geraak het.

Die departement van gesondheid het die dodetal bevestig.

Duisende ondersteuners van die beleëde leier het vanoor die hele land optogte gehou om die omverwerping van die president te veroordeel.

Morsi is twee maande gelede in ‘n staasgreep ontsetel.