Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.3mm


Humiditeit 76%

Maandag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Dinsdag


29°C / 18°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

Woensdag


22°C / 16°C

Wind 39km/h


Reënval 6.2mm


Humiditeit 74%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 26km/h


Reënval 3.1mm


Humiditeit 66%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Nuus

Egipte: SA joernalis 'vrygelaat'

Sondag 01 September 2013 2:31 nm.

JOHANNESBURG. - Die Suid-Afrikaanse kameraman en fotojoernalis Adil Bradlow wat in Kaïro, Egipte, in aanhouding geneem is, is volgens berigte weer ‘n vry man.

eNCA berig dat die verslaggewer vrygelaat is en tans na die lughawe onderweg is.

Eyewitness News het vroeër berig dat die joernalis die onluste vir Al Jazeera gedek het, toe hy en drie van sy kollegas vroeër vandeesweek in aanhouding geneem is. Die redes vir hul aanhouding is steeds nie bekend nie.

Besonderhede oor sy vrylating is nog vaag.

Geen verdere inligting is verskaf nie.