Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 15°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Woensdag


27°C / 16°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Donderdag


25°C / 14°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Vrydag


25°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Saterdag


23°C / 13°C

Wind 38km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Sondag


26°C / 14°C

Wind 27km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Nuus

Amerikaanse Ope

Federer, Nadal deur na 4de ronde

Sondag 01 September 2013 09:38

Rafael Nadal

JOHANNESBURG. - Roger Federer en Rafael Nadal is 'n stap nader om die eerste keer in die Amerikaanse Ope In New York teen mekaar te staan te kom.

Albei spelers het hul wedstryde in die derde ronde gewen en na die laaste 16 deurgedring.

Federer het Adrian Mannarino met 6-3, 6-0, 6-2 geklop, terwyl Nadal met 6-4, 6-3, 6-3 met Ivan Dodig afgereken het.