Kaapstad Verander Area

Vandag


23°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 56%

Maandag


25°C / 15°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 59%

Dinsdag


23°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 65%

Woensdag


25°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 63%

Donderdag


23°C / 16°C

Wind 32km/h


Reënval 3.2mm


Humiditeit 68%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 39km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Nuus

Landdroste sélf onder vergrootglas

Deur sunday times Sondag 01 September 2013 1:47 nm.

PRETORIA. - Landdroste vanoor die land word oor die vingers getik omdat sommige van hulle self die wet oortree.

Die Sunday Times berig vier landdroste is reeds vanjaar in die pad gesteek.

Volgens die koerant is sommige landdroste geskors en in sommige gevalle afgedank in verband met aanklagte wat seksuele teistering, dronkbestuur, aanranding, bedrog, diefstal en selfs moord insluit.  

Statistiek wat die landdrostekommissie verlede week voorsien het, het aangedui dat 258 klagte verlede jaar teen landdroste aanhangig gemaak is.

‘n Totaal van 222 klagte is sedert die begin van die jaar ontvang. Altesame 28 hiervan het tot formele ondersoeke gelei.