30 Junie 10:15
11°C / 15°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


15°C / 11°C

Wind 19km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Woensdag


15°C / 12°C

Wind 26km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 79%

Donderdag


15°C / 11°C

Wind 25km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 76%

Vrydag


16°C / 10°C

Wind 8km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 73%

Saterdag


16°C / 11°C

Wind 16km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Sondag


15°C / 12°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Nuus

Lugmaglid sterf toe skote by SA basis klap

Deur sapa Sondag 01 September 2013 12:10

JOHANNESBURG. - ‘n Man is dood en ‘n ander een het kritieke beserings opgedoen toe ‘n lid van die Suid-Afrikaanse lugmag by die Bloemspruit- militêre basis in die Vrystaat op hulle losgebrand het.

“’n Lid wat aan diens was het twee kollegas geskiet,” het kapt. Harry Nagel van die provinsiale polisie gesê.

“Een van hulle het op die toneel gesterf en die ander een is in ‘n kritieke toestand,” het hy gesê.

Nagel sê die skietery het Sondag omstreeks 02:00 gebeur.

Iemand is reeds in hegtenis geneem en word in ‘n polisiesel aangehou.

“Ons ondersoek ‘n saak van moord en poging tot moord.”