07 Mei 09:37
14°C / 27°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 14°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 35%

Vrydag


28°C / 11°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 24%

Saterdag


23°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Sondag


23°C / 14°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 58%

Maandag


27°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Dinsdag


30°C / 14°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 23%

Nuus

Madiba wél ontslaan

Deur sapa Sondag 01 September 2013 11:10

Oudpres. Nelson Mandela

JOHANNESBURG. - Die presidensie het pas bevestig dat oudpres. Nelson Mandela uit die hospitaal ontslaan is.

Die woordvoerder Mac Maharaj het in ‘n verklaring verduidelik dat die voormalige staatshoof “vanoggend, 1 September 2013” ontslaan is.

Hy sê die struggle-ikoon se toestand is steeds kritiek en “soms onstabiel.”

Mandela sal steeds in sy huis in Houghton, Johannesburg, behandel word.

Dieselfde personeellede wat hom in die hospitaal behandel het, sal tuis na hom omsien.  

Madiba is op 8 Junie in die Medi-Clinic Harthospitaal in Arcadia, Pretoria, vir ‘n knaende longkwaal opgeneem.