Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Saterdag


31°C / 16°C

Wind 18km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Sondag


29°C / 16°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Maandag


32°C / 19°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 34%

Dinsdag


28°C / 16°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 56%

Woensdag


29°C / 17°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 48%

Nuus

Phiyega nié ingelig nie – DA

Deur sapa, sabc Sondag 01 September 2013 09:13

Riah Phiyega

JOHANNESBURG. - Die DA sê Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, het 'n ideale geleentheid om Suid-Afrikaners se vertroue in die polisie te herwin, deur die vingers laat glip.

Sy het die naweek drie nuwe polisiekommissarisse aangestel, maar die aanstellings het in ‘n nagmerrie ontaard toe dit bekend geword het dat strafregterlike klagtes teen een van hulle ondersoek word.

Lt.genl. Bethuel Mondli Zuma is as die provinsiale polisiekommissaris van Gauteng aangewys, maar sy aanstelling is reeds teruggetrek.

Hy is nie familie van pres. Jacob Zuma nie.

Phiyega sê sy was nie bewus van die kriminele ondersoeke teen hom nie.

Die DA se woordvoerder oor die polisie, Dianne-Köhler-Barnard, sê die nasionale polisiehoof moes beter ingelig gewees het.