02 Julie 02:53
11°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 11°C

Wind 27km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 77%

Vrydag


16°C / 11°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Saterdag


16°C / 12°C

Wind 14km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Sondag


15°C / 12°C

Wind 25km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 82%

Maandag


16°C / 12°C

Wind 29km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Dinsdag


17°C / 12°C

Wind 11km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Nuus

Siriese konflik eis meer as 110 000 lewens

Deur sapa-afp Sondag 01 September 2013 14:30

BEIROET. - Die Siriese konflik het sedert Maart 2011 reeds meer as 110 000 mense se lewens geëis.

Die uitreiking van die sterftesyfer kom enkele dae nadat bykans 1 000 mense in ‘n dodelike gasaanval in die Siriese hoofstad, Damaskus, dood is.

Die menseregtegroep Syrian Observatory for Human Rights sê die dodetal sedert die begin van die onluste twee jaar gelede, staan tans op 110 371. Minstens 40 146 hiervan was bugerlikes.