Kaapstad Verander Area

Vandag


27°C / 18°C

Wind 24km/h


Reënval 0.2mm


Humiditeit 64%

Saterdag


25°C / 16°C

Wind 29km/h


Reënval 3.3mm


Humiditeit 49%

Sondag


30°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 32%

Maandag


34°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 30%

Dinsdag


27°C / 19°C

Wind 30km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Woensdag


28°C / 17°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 47%

Nuusflitse
Treinwa ontspoor in Kaapstad Rentekoers bly onveranderd Max du Preez kry nuwe ‘tuiste’ Vrou in haar Witbank-huis aangeval ​Gene Hackman-gerugte is onwaar AirAsia-ramp: Mede-vlieënier het vliegtuig gevlieg Islamitiese Staat verleng sperdatum vir terroris se vrylating Thomas Ferreira se lewe 'beëindig' - landdros Bylmoorde: Pa was bekommerd oor misdaadsituasie ​Johnny Depp herstel van ‘chupacabra-aanval’ ​Voltaire se boek ’n topverkoper ANC wil grondbesit beperk Polisie speel groot rol in ernstige misdaad - SAIRV Krokodil byt man van Pretoria aan been 4 mense sterf in bankdrama in Rusland De Zalze-bloedbad: 16-jarige is nog kritiek Beweerde metropolisie-roof: 2 verskyn in hof IS eis vrylating van terroris in ruil vir gyselaars Belastingbetalers dok op vir Ace Magashule se 72 gaste in Kuba 3 gesinslede dood in bloedbad by gholflandgoed Belfast-stadsraad: ‘Vermy vis op straat’ Vegvliegtuig stort neer: Dodetal styg tot 11 ANC gaan vir Selebi-begrafnis betaal 7 huiskomiteelede van Potch voorlopig geskors 3 mense op De Zalze vermoor Metropolisie beroof glo ma, 2 kinders Fliek oor FW de Klerk draai in die VSA Facebook-gebruikers ruk lank ‘in duister’ 10 dood toe vegvliegtuig teen ander vliegtuie bots Brandfort: Oë rek oor reuse-uitgawes Top-spioen in hof oor bedrog Padwoede-verhoor tot Augustus uitgestel Man sterf in ongeluk by nywerheidsonderneming SAL kanselleer vlugte na New York weens slegte weer Vrou op staproete in Llandudno beroof Nelspruit-ouma glo as seksslaaf aangehou 5 stories wat jy nie kan mis nie Valke trek 10 Nigeriërs vas Air Malaysia se webruimte binnegedring Mej. Heelal kom uit Colombia Oudsoldate van SA help in stryd teen Boko Haram Man in hof ná skietery by vulstasie in Kaapstad Kerk neem afskeid van jong dominee ná fratsongeluk
Nuus

ANN7-redakteur vlug terug Indië toe ná dreigemente

Maandag 02 September 2013 12:10

JOHANNESBURG. – ’n Voormalige top-werknemer van die Gupta-broers se beleërde nuuskanaal ANN7 het Suid-Afrika verlaat en is op pad terug na Indië nadat hy sy bedanking ingedien het.

Rajesh Sundaram, voormalige raadgewende redakteur, het verskeie redes vir sy bedanking gegee, insluitend dat die nuuskanaal pro-ANC is, berig Eyewitness News.

Sundaram het hom die afgelope naweek tot die media gewend en gesê hy vrees vir sy veiligheid nadat hy uit die ANN7-kantore in Midrand gevlug het. Hy beweer 'n gewapende lyfwag het hom gedreig.

Nazeem Howa, uitvoerende hoof van The New Age Media, wat ook die dagblad The New Age uitgee, het Sondag in 'n verklaring Sundaram se bedankingsbrief uitgereik waarin die voormalige raadgewende redakteur positief was oor sy ervaring by die uitsaaier, berig The Star.

Sundaram het gesê die brief is geskryf voordat spanning met sy base breekpunt bereik het.

Howa het in 'n geskrewe reaksie namens die uitsaaier gesê vergaderings tussen Sundaram en die bestuur het Vrydag plaasgevind. Hy het gesê Sundaram se bewerings is nie ’n reaksie waardig nie.

Volgens die koerant is die uitsaaier tans op soek na kandidate om die nuusbedrywighede te lei.

Shantanu Chatterjee is intussen as raadgewende redakteur aangestel.