Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 16°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 68%

Vrydag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Sondag


26°C / 17°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Maandag


23°C / 15°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

Nuus

Baba in NY in stootwaentjie doodgeskiet

Deur sapa-ap Maandag 02 September 2013 10:36 vm.

NEW YORK. - ’n Eenjarige seuntjie is dood toe hy in die kop geskiet is.  

Die polisie sê klein Antiq Hennis se ma en pa het hom in ’n stootwaentjie gestoot terwyl hulle ’n straat in Brooklyn, New York, oorgesteek het toe die skietery plaasgevind het. 

Die voorval het Sondag omstreeks 19:20 plaaslike tyd gebeur. 

’n Aantal skote is afgevuur.  

Volgens die owerhede is die kind na die Brookdale- akademiese hospitaal gehaas. Hy het ’n skietwond aan die linkerkant van sy gesig opgedoen en is in die hospitaal dood verklaar. 

Niemand is tot dusver in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.