Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 3.6mm


Humiditeit 46%

Sondag


28°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 36%

Maandag


32°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


28°C / 19°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Woensdag


27°C / 17°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Donderdag


30°C / 17°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Nuus

Bush-woordvoerder sê jammer oor Mandela-blaps

Deur sapa-afp Maandag 02 September 2013 09:40

Oudpres. Nelson Mandela Foto: Argief

WASHINGTON. – 'n Woordvoerder vir oudpres. George H.W. Bush van die VSA het om verskoning gevra nadat hy verkeerdelik 'n verklaring van medelye oor die dood van oudpres. Nelson Mandela uitgereik het.

Jim McGrath, Bush se woordvoerder, het Sondag gesê hy het 'n verklaring uitgereik wat vooraf voorberei is. McGrath het gesê hy het 'n nuusberig in The Washington Post oor Mandela wat uit die hospitaal ontslaan is, verkeerd gelees.

Die 95-jarige Mandela het Sondag teruggekeer na sy huis in Johannesburg nadat hy drie maande lank vir 'n wederkerende longinfeksie in die Harthospitaal in Pretoria behandel is.