22 Mei 19:36
14°C / 28°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 14°C

Wind 11km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 28%

Saterdag


19°C / 12°C

Wind 12km/h


Reënval 0.5mm


Humiditeit 82%

Sondag


22°C / 11°C

Wind 15km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 75%

Maandag


18°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 65%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 1.5mm


Humiditeit 80%

Woensdag


20°C / 12°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Nuus

Dodetal styg ná busongeluk in KZN

Maandag 02 September 2013 06:32

JOHANNESBURG. – Tien mense het gesterf en meer as 60 ander beseer in 'n busongeluk op die R66 in KwaZulu-Natal.

Die bus het jong meisies ná die jaarlikse rietdans by Nongoma in die noorde van die provinsie vervoer toe die bestuurder beheer oor die bus verloor het, berig RSG.

Nege van die slagoffers is meisies, terwyl 'n volwassene ook omgekom het. Die beseerdes is na 'n hospitaal in Eshowe geneem.

Die departement van vervoer het intussen sy medelye met die families van die slagoffers betuig.