24 Mei 13:12
12°C / 22°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 12°C

Wind 17km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 71%

Maandag


19°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Dinsdag


18°C / 13°C

Wind 24km/h


Reënval 3.8mm


Humiditeit 81%

Woensdag


21°C / 13°C

Wind 13km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Donderdag


22°C / 14°C

Wind 16km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Vrydag


18°C / 15°C

Wind 23km/h


Reënval 12.4mm


Humiditeit 76%

Nuus

Gesin van Brits in ongeluk uitgewis

Deur sapa Maandag 02 September 2013 16:19

JOHANNESBURG. - 'n Jong egpaar van Brits in die Noordwes en hul nege maande oue baba is Maandagoggend dood toe die motor waarin hulle gereis het teen 'n vragmotor gebots het, het paramedici gesê.

Die ongeluk het op die R556 naby Barseba in die rigting van Sun City plaasgevind, volgens 'n ER24-woordvoerder, Vanessa Jackson.

"Paramedici het die ma, pa en babaseuntjie op die ongelukstoneel dood verklaar." 

Een van die insittendes van die vragmotor is ernstig beseer en per helikopter na 'n hospitaal vervoer, het Jackson gesê.

Die bestuurder en nog 'n passasier het ligte beserings opgedoen.

Die oorsaak van die ongeluk word deur plaaslike owerhede besoek.