Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 16°C

Wind 15km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 52%

Woensdag


28°C / 15°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 43%

Donderdag


26°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 62%

Vrydag


27°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Saterdag


23°C / 13°C

Wind 36km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 56%

Sondag


27°C / 11°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 30%

Nuus

Griekwastad-moordverhoor hervat

Maandag 02 September 2013 06:39

KIMBERLEY. – Die kruisondervraging van kol. Dick de Waal, die ondersoekbeampte in die Griekwastad-moordverhoor, begin vandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof.

Hy het in sy getuienis in die vorige deelverhoor in Maart vertel van sy wroeging dat ’n 15-jarige seun die hoofverdagte is. Hy het sy ondersoek beskryf en genoem watter leidrade hy opgevolg het, berig ​Volksblad.

Hy het ook die grusame foto’s en videogrepe van die misdaadtoneel aan die hof en ’n sketsplan van die huis se uitleg vertoon.

Die minderjarige beskuldigde (nou 17) word van die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp, Marthella se verkragting en regsverydeling aangekla.