Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 16°C

Wind 19km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 61%

Woensdag


25°C / 16°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 69%

Donderdag


22°C / 15°C

Wind 34km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 67%

Vrydag


25°C / 16°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 53%

Saterdag


24°C / 14°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Nuus

Griekwastad-moordverhoor uitgestel

Maandag 02 September 2013 1:29 nm.

KIMBERLEY. – Die nasionale vervolgingsgesag het gesê die uitstel van die Griekwastad-moordverhoor is in die belang van geregtigheid.

Die saak teen die minderjarige beskuldigde (17) is Maandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof tot 21 Oktober uitgestel, berig OFM.

Die tiener word van die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp, Marthella se verkragting en regsverydeling aangekla.

"Die staatsaanklaers was gereed om vandag voort te gaan met die verhoor, maar die beskuldigde se regsverteenwoordigers het gevra dat die saak uitgestel word. Hulle het in die belang van geregtigheid 'n ooreenkoms bereik," het Mashudu Malabi-Dzhangi, woordvoerder van die NVG, gesê.