Kaapstad Verander Area

Vandag


28°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Saterdag


30°C / 16°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Sondag


30°C / 17°C

Wind 34km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 46%

Maandag


34°C / 20°C

Wind 22km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 29%

Dinsdag


36°C / 17°C

Wind 24km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 36%

Woensdag


26°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 63%

Nuus

Mexiko se 'Ugly Betty'-dwelmbaas vasgetrek

Deur sapa-afp Maandag 02 September 2013 10:23

MEXIKOSTAD. - Die polisie in Mexiko het die vermeende leier van die New Juarez-kartel, 'n 47-jarige man wat as "Ugly Betty" bekend staan, Sondag in die staat Nayarit vasgetrek.

Alberto Carrillo Fuentes word deur aanklagte van dwelmsmokkelary, moord en georganiseerde misdaad in die gesig gestaar, het die Mexikaanse owerhede gesê.

Carrillo Fuentes het glo as leier van die berugte New Juarez-dwelmkartel oorgeneem nadat sy broer, Vicente "The Viceroy" Carrillo Fuentes, besluit het om uit te tree.

Die oorspronklike kartel is gestig deur 'n ander broer, Amado Carrillo Fuentes, wat in geheimsinnige omstandighede dood is nadat hy in 1997 plastiese chirurgie ondergaan het.