26 Mei 15:41
14°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 14°C

Wind 30km/h


Reënval 3mm


Humiditeit 89%

Woensdag


17°C / 14°C

Wind 22km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 81%

Donderdag


16°C / 14°C

Wind 27km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 89%

Vrydag


17°C / 14°C

Wind 37km/h


Reënval 2mm


Humiditeit 87%

Saterdag


17°C / 14°C

Wind 21km/h


Reënval 7mm


Humiditeit 82%

Sondag


15°C / 12°C

Wind 18km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 78%

Nuus

Nog 'n 'vinnige' kouefront Kaap se voorland

Maandag 02 September 2013 10:30

KAAPSTAD. – Nóg 'n kouefront sal die Skiereiland Maandagaand tref, het die Weerdiens gesê.

"Ons verwag nog 'n kouefront en dit gaan nog reën veroorsaak. Dit gaan taamlik vinnig wees en niks in vergelyking met wat ons die afgelope paar dae gehad het nie," het Rian Smit, weervoorspeller by die Kaapse weerkantoor, gesê.

Smit het gesê warmer weer kan binne die volgende paar dae verwag word, berig Eyewitness News.

Twee kouefronte wat met swaar reën, erge koue en sterk wind gepaard gegaan het, het die Skiereiland verlede week geteister. 

Duisende mense is dakloos gelaat en drie hawelose mense het gesterf.