30 Augustus 15:56
14°C / 16°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


16°C / 14°C

Wind 48km/h


Reënval 14mm


Humiditeit 85%

Dinsdag


17°C / 14°C

Wind 37km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 70%

Woensdag


18°C / 12°C

Wind 28km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Donderdag


19°C / 12°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 65%

Vrydag


20°C / 14°C

Wind 13km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 58%

Saterdag


22°C / 15°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 54%

Nuus

Regering vasbeslote oor Aarto

Maandag 02 September 2013 09:38

JOHANNESBURG. – Die regering is vasbeslote om die gewraakte Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe (Aarto) te máák werk.

Dit blyk uit kommentaar van die Agentskap vir Padverkeersmisdrywe (RTIA), wat dié boetes administreer, berig ​Beeld.

“Die voorstel om Aarto te skrap word glad nie oorweeg nie. Dit is die regering se plig om wette toe te pas en burgers se lewens te beskerm,” het Mthunzi Mbungwana, woordvoerder van die RTIA, gesê.

Hy het gereageer op opposisiepartye en verskeie padveiligheidsinstellings se beroep op die regering om die stelsel te skrap.