Kaapstad Verander Area

Vandag


24°C / 16°C

Wind 27km/h


Reënval 3.6mm


Humiditeit 46%

Sondag


28°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 36%

Maandag


32°C / 17°C

Wind 21km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 27%

Dinsdag


28°C / 19°C

Wind 28km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 49%

Woensdag


27°C / 17°C

Wind 37km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Donderdag


30°C / 17°C

Wind 29km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 45%

Nuus

Sewe sterf in ongeluk op N6

Maandag 02 September 2013 07:40

JOHANNESBURG. – Sewe mense het gesterf in 'n ongeluk op die N6 tussen Redderburg en Bloemfontein, het paramedici in die Vrystaat gesê.

Vyf voertuie was betrokke in die ongeluk.

Paramedici het gesê twee voertuie het aanvanklik trompop gebots, waarna 'n vragmotor en twee ander voertuie teen die wrakke gebots het.

Vyf mense het reeds met paramedici se aankoms op die toneel gesterf, terwyl drie ander kritieke beserings opgedoen het.

'n Man wat kritieke beserings opgedoen het, het gesterf terwyl paramedici hom op die toneel behandel het.

'n Sewende slagoffer het in die hospitaal gesterf.

Die polisie ondersoek die oorsaak van die ongeluk.