Kaapstad Verander Area

Vandag


22°C / 14°C

Wind 19km/h


Reënval 8.9mm


Humiditeit 74%

Vrydag


23°C / 16°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 63%

Saterdag


25°C / 17°C

Wind 23km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Sondag


27°C / 16°C

Wind 14km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 54%

Maandag


24°C / 15°C

Wind 18km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 63%

Dinsdag


22°C / 15°C

Wind 41km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 66%

Nuusflitse
Dominee spontaan toegejuig toe kerk se ligte aangaan Grapjas se optrede het Steve Hofmeyr diep seergemaak Jacob Zuma se mond gesnoer toe hy oor ANC wou praat China: 26 sterf in brand by steenkoolmyn IS ‘mees brutale bedreiging nog’ – Angela Merkel Steve Hofmeyr: Konsert glo R5 miljoen kwyt Man urineer in vliegtuig se gang Grypdief laat spaander met handsak, R5 000 Opgekapte lyk in Kampsbaai gevind Gedwonge verhuising staar advokate in die gesig Man ontevrede oor vroue-universiteite Seun kan nie matriek voltooi weens aanranding Boksombende help vir Blikkies met heupvervangings 'Eenhoring' kry groot belangstelling Munisipale Eskom-skuld buite beheer Eerste Italianer met Ebola ‘is stabiel’ Vermeende kaper geskiet, gewond Bomaanvalle in Nigerië eis minstens 45 Woonstelgebou stort ineen - 10 dood Pta-man skiet homself EFF-tugverslag dalk oorweeg Polisieman vas wat bewysstukke in barrakke bêre Kiesers begin stem in die Himalayas Hof bevind man is dalk ná dekades in tronk onskuldig Ferguson: Geweldpleging ná jurie besluit om polisieman nie te vervolg Don Steenkamp word weg van ander jeugdiges aangehou Julius Malema en wag in onderonsie Drie soldate in Kiëf doodgeskiet Bejaarde man vas ná hy tik smokkel Vier vas wat veiligheidsbeamptes beroof Anti-Israel groepe wil meer SA winkels boikot Sterker rand gaan petrolprys laat daal Staat se saak berus op sameswering - Dewani-advokaat O, wee ...hier kom die reën alweer Grusame vrouemoord: Bankier kan verrigtinge volg Pta-meisie hang haarself Bom by vlugbaltoernooi eis 45 Ouers verloor twee seuns in minder as 'n maand Foutiewe kragopwekker lei glo tot baba se dood Limpopo: OG het in April gewaarsku oor skolekos
Nuus

'Bestuurder van omgeslane bus het gejaag'

Deur sapa Dinsdag 03 September 2013 7:12 vm.

DURBAN. - Die bus wat Sondag in Melmoth in KwaZulu-Natal in ʼn ongeluk betrokke was waarin nege mense dood is, het glo te vinnig gery.

Willies Mchunu, LUR vir vervoer, het gesê verkeersbeamptes het die bus vroeër die dag by Nongoma van die pad afgetrek en bevind dat die bestuurder onder die invloed van alkohol was. 

“Die bestuurder is in hegtenis geneem en met ʼn ander bestuurder vervang.” 

Dié bestuurder het glo te vinnig gery toe die ongeluk plaasgevind het. 

Daar is aanvanklik berig dat tien mense in die ongeluk dood is. 

Mchunu sê die bestuurder van die bus is egter nie in die ongeluk dood nie en word in die hospitaal behandel. 

Sewe meisies en twee vroue is in die voorval dood. 

Die bus was op pad terug van ʼn rietdans-seremonie by Nongoma. 

Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, het gesê die bus het omgeslaan en teen ʼn staalversperring gebots. 

Mchunu het gesê die regering sal vir die oorledenes se begrafnisse betaal.