29 Mei 06:13
14°C / 17°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


17°C / 14°C

Wind 40km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 91%

Saterdag


17°C / 15°C

Wind 19km/h


Reënval 7mm


Humiditeit 78%

Sondag


15°C / 12°C

Wind 32km/h


Reënval 11mm


Humiditeit 77%

Maandag


14°C / 12°C

Wind 57km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 66%

Dinsdag


16°C / 14°C

Wind 55km/h


Reënval 4mm


Humiditeit 78%

Woensdag


16°C / 13°C

Wind 20km/h


Reënval 37mm


Humiditeit 82%

Nuus

Soldaat in hof oor noodlottige skietery by basis

Deur rsg Dinsdag 03 September 2013 07:03

BLOEMFONTEIN. - 'n Lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat na bewering 'n ander soldaat by die Bloemspruit-lugmagbasis doodgeskiet en nog een gewond het, sal vandag in die landdroshof in Bloemfontein verskyn. 

RSG het Dinsdag berig dat die voorval Sondagoggend by die lugmagbasis buite Bloemfontein plaasgevind het. 

Die weermag swyg oor die omstandighede en wil ook nie kommentaar lewer op gerugte dat die motief vir die skietery verband hou met 'n rusie oor 'n vrou nie. 

Die verdagte is steeds in aanhouding.