31 Julie 13:20
10°C / 13°C

Kaapstad Verander Area

Vandag


13°C / 10°C

Wind 17km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 62%

Saterdag


16°C / 9°C

Wind 10km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 55%

Sondag


18°C / 12°C

Wind 7km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 53%

Maandag


18°C / 13°C

Wind 33km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 61%

Dinsdag


16°C / 13°C

Wind 30km/h


Reënval 10mm


Humiditeit 84%

Woensdag


17°C / 12°C

Wind 6km/h


Reënval 0mm


Humiditeit 66%

Nuus

15 sterf in ontploffings in Mogadisjoe

Deur ap Saterdag 07 September 2013 11:19

MOGADISJOE. – Minstens 15 mense is dood ná twee ontploffings by 'n restaurant, het die polisie in Somalië gesê.

Luidens vroeë berigte is die restaurant geteiken in 'n motorbomaanval en 'n selfmoordbomaanval naby die Staatshuis in Mogadisjoe. Die restaurant, The Village, is al voorheen deur militante aangeval.

Ali Hussein, 'n senior polisiebeampte, het gesê 15 mense is dood en minstens 20 mense is beseer in die ontploffings, wat 'n groot deel van die restaurant se dak afgeruk het.